MVDWc
Mnr. Van Der Walt chrisnette

1 reviews | Active since Mar 2022

25 Mar 2022, 09:47

Goeie diens

Auto and General( Virseker) is staatmakers. Vriendelike deeglike diens met afhandeling van eise. Hulle is versekeraars wat nie mense met allerhande foefies probeer lok nie. What you see, is what you get. Baie dankie C A vd Walt

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 Mar 2022, 09:49
Official
Goeie dag Mnr Van Der Walt,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span