kK
kirsteinchrisanne K

1 reviews | Active since Mar 2011

10 May 2022, 12:45

Goeie diens

Ek het bietjie gewag vir die terugvoer op my epos. Het toe maar besluit om eerder in te bel na ek vir 'n week niks gehoor het nie. Ditwas toe baie makliker om telefonies alles uit te sorteer.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 May 2022, 12:48
Official
Goeie dag Chrisanne ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker aand verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span