RG
R G
1 reviews | Active since Aug 2015
04 Aug 2015, 09:08
Goeie diens
Dis lekker om vir 'n verandering in jou eie taal bedien te word en dan nog deur 'n wakker mens aan die ander kant. Sjoe! SA sou darem anders lyk as dit die norm was en nie die uitsondering nie. Dankie!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
15 Aug 2015, 12:46Hello Violag,
Dankie vir die kompliment.
Ons stem met jou saam, ons is baie trots om Janick as deel van ons span te he.
Dit sal vir ons n plesier wees om jou compliment oor te dra.
Geniet die res van jou dag.
Groete
Die Virseker Span.

Virseker's reply15 Aug 2015, 12:46
Official
Hello Violag,