MBb
Mnr. Brenkman brenkjp

1 reviews | Active since Jan 2023

28 Jan 2023, 10:16

Goeie diens

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam..die voltooiing van my aansoek het sonder haakplekke verloop.....wat nie so lekker was nie was om die inligting van die motor se lisensieskyfie na julle webwerf oor te dra....Anthony wou dit vir my doen maar ontvang nie my fotos nie alhoewel ek sy epos adres korrek voltooi het...ek het net 20 minute gehad om die hele proses te voltooi wat baie spanning meegebring het...ek is onseker of die stap nou korrek voltooi is...sal julle my laat weet asb...dankie julle het my in my moedertaal elke keer gehelp.....10 uit 10 daarvoor...my premie is ook baie minder as by Aon....dankie ook daarvoor...groete...Johan Brenkman .

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Jan 2023, 10:17
Official
Goeie dag Mnr Brenkman. 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span