MKk
Mnr. Kruger kschalk

1 reviews | Active since Apr 2022

21 Apr 2022, 15:36

Goeie Diens

Goeie bespreking, goeie geselskap, goeie diens en die prys is nie te sleg nie!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Apr 2022, 17:08
Official
Hi Mnr. Kruger

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span