J
Jackie
1 reviews | Active since Feb 2024
14 Feb 2024, 11:06
Goeie dag
Goeie dag. Toe ek gevra het vir n kwotasie van verseker af. My goeie vraag is hoe de Vok sal jy n panel beater kry in Edenvale maar ek bly in Vanderbiljpark really maak dit sin dis mos Dom. Hoekom moet ek my tyd my geld weer mors om weer te bel om n panel beater plek in Vanderbiljpark te kry.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
14 Feb 2024, 11:09 Hi Jackie,
Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor.
Ons sal reel dat die eise afdeling vir u dringend ****ak.
Groete,
Die Virseker Span

Virseker's reply14 Feb 2024, 11:09
Official
Hi Jackie,