MDTb
Mev. Du Toit beandreventer
1 reviews | Active since Jan 2023
20 Jan 2023, 12:45
Goed - Yolandi van Niekerk
Yolandi van Niekerk het my terug ges***el na ons konneksie verloor het.
Sy het my deeglik en vinnig gehelp met n kwotasie op versekering. Enige iets waaroor ek onseker was het sy vir my mooi in eenvoudiger uiteengesit.
Ek is beindruk met Yolandi se diens en het geen klagtes ervaar gedurende die proses om n kwotasie te kry vir my korttermynversekering nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
20 Jan 2023, 12:47Goeie dag Mev. Du Toit
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply20 Jan 2023, 12:47
Official
Goeie dag Mev. Du Toit
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
