AVDL
Anké Van Der Linden

1 reviews | Active since May 2018

07 Jul 2022, 09:07

Glimlag

10/10 vir virseker. Baie vriendelike diens. En baie goeie pryse.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Jul 2022, 09:14
Official
Goeie dag  Anké ,
Dis altyd wonderlik om positiewe  terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span