MJVVa
Mev. Jansen Van Vuuren annetjie

1 reviews | Active since Aug 2022

29 Aug 2022, 10:52

Glad nie tevrede nie.

Ek kon nie die eposse oopmaak nie. Het julle probeer ****ak, maar verniet. Niemand kom terug na my nie. Ek wil die polis kanselleer.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply29 Aug 2022, 10:55
Official
Goeie dag Mev Jansen , 

Ons is baie jammer om te hoor van u diens ervaaring . 

Stuur asseblief vir ons n privaat boodskap met u ****ak besonderhede sowel as u ID nommer en polis nommer sodat ons relevante span met u in ****ak kan wees .

Vriendelike Groete
Die Virseker Span