ljvv
louis janse van vuuren
1 reviews | Active since Sept 2011
27 Jun 2022, 19:55
Geyser vervanging
Baie dankie vir die goeie diens wat ek as kient ontvang het. Virseker het seker gemaak dat daar goeie kommunikasie was tussen my en die diensvers******. Dankie vir die Afrikaans sprekende diens. Dit is skaars by ander maatskapye.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
28 Jun 2022, 06:50Goeie dag Mnr. Janse van Vuuren
Dis altyd wonderlik om sulke terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker aand
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply28 Jun 2022, 06:50
Official
Goeie dag Mnr. Janse van Vuuren