AL
Anel L

1 reviews | Active since Jan 2017

21 Oct 2022, 16:13

GESKUIF NA VERSEKER

Die oorgaan proses was. Arno het gebel op die tye ooreen gekom en die kwotasie is tonne beter as waar ek was vir dieselfde dekking. Glo ons gaan 'n goeie pad saam stap vorentoe.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Oct 2022, 16:14
Official
Goeie dag Anel,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span