CJ
Callie J
1 reviews | Active since Aug 2025
21 Aug 2025, 10:53
Genoeg is genoeg met jaarlikse 25% verhoging!
Ek het geen eisegeskiedenis met Virseker nie maar het genoeg gehad van elke jaar se outomatiese 25%-verhogings. Ek moes elke jaar inbel en sekere voordele prysgee om premieverhoging redellik te hou. Die laaste keer moes ek vir 45 minute sit en luister na daai musiek met ergerlike verwringing voor die operateur beskikbaar was. Selfs bestuur kon nie verduidelik hoe Verseker n 25% jaarlikse verhoging regverdig as die inflasiekoers tussen 3% en 4% is nie. Baie ouer en Afrikaans-lojale kliente word uitgebuit. Ek't ander versekerring uitgeneem wat baie meer duidelik gespesifiseer word met geen bybetalings nie teen n baie goedkoper premie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
21 Aug 2025, 11:01Goeie dag Mnr. C Calitz,
Ons is jammer om te hoor dat ons diens u teleurgestel het en sal reel dat ons span vir u ****ak om u by te staan.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Ons is jammer om te hoor dat ons diens u teleurgestel het en sal reel dat ons span vir u ****ak om u by te staan.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply21 Aug 2025, 11:01
Official
Goeie dag Mnr. C Calitz,