1 reviews | Active since Mar 2017

09 May 2025, 18:35

Geniro was baie behulpsaam

Geniro was baie behulpsaam. Hy het geluister na wat ek vra en vir my die beste opsie aangebied.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 May 2025, 18:37
Official
Goeie dag Beatrix,
 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span