P
Paul

1 reviews | Active since Feb 2026

02 Feb 2026, 11:30

Geniro het uitstekke...

Geniro het uitstekkende, duidelike en professionele advies en diens gelewer

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Feb 2026, 11:36
Official
Goeie dag  Paul,
 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.