PH
Pauline H

1 reviews | Active since Apr 2022

11 Apr 2022, 15:53

Gelukkige nuwe kliënt

Dankie Kirsten ****son vir jou vriendelike, vinnige en professionele diens. Jy het my blou Maandag 'n silwer randjie gegee.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 Apr 2022, 15:54
Official
Goeie dag Pauline ,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span