NR
Nakkie R

1 reviews | Active since Aug 2023

31 Oct 2024, 14:30

Geen probleem is te ...

Geen probleem is te groot om te hanteer nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Oct 2024, 14:41
Official
 Goeie dag Nakkie
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.