ST
Sylvester T
1 reviews | Active since Mar 2019
22 Mar 2019, 11:20
geen kliente diens
ek het paar call back requests op website gelog sodat iemand my kan terug bel oor my polis, maar niemand het nie. weke is nou al verby, en nog niks.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
22 Mar 2019, 12:33Ons neem kennis van jou klagte.
Een van ons verteenwoordigers sal jou s***el om jou te help met jou versoek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply22 Mar 2019, 12:33
Official
Ons neem kennis van jou klagte.
Een van ons verteenwoordigers sal jou s***el om jou te help met jou versoek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Een van ons verteenwoordigers sal jou s***el om jou te help met jou versoek.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's replyOfficial
22 Mar 2019, 12:52Terugvoer:
Soos versoek was ons met jou in ****ak. Ons is jammer om jou as klient te verloor, maar ons respekteur jou besluit om die polis te kanselleer.
Ons wens jou die beste vir jou toekoms en nooi jou uit om ons verteenwoordiger indien jy enige hulp in die toekoms verlang.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span

Virseker's reply22 Mar 2019, 12:52
Official
Terugvoer: