1 reviews | Active since Oct 2016

19 Jun 2025, 13:33

geen integriteit

hoegenaamd geen integriteit nie. hulle is korporatiewe bullies wat hulle kliente soos kriminele behandel, ek is getraumatiseerd deur die inbraak, nou behandel julle ons soos kriminele. julle het seker nooit enige geldige eise nie.

0
Replies (5)
Virseker
Virseker's reply19 Jun 2025, 13:34
Official
Goeie dag
Ons erken ontvangs van jou klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan jou veroorsaak is. 
Ons span sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou moontlik na die betrokke departement geëskaleer word.
Groete,
Die Virseker Span
's update19 Jun 2025, 13:39
Reviewer Update
julle het hoegenaamd geen integriteit nie. skaam julle.
Virseker
Virseker's reply19 Jun 2025, 14:53
Official
Ons vra weereens om verskoning vir die ongerief wat dit jou veroorsaak het.
Let asseblief daarop dat hierdie saak na die betrokke departement geëskaleer is.

Groete,
Die Virseker Span
's update19 Jun 2025, 14:55
Reviewer Update
ek vra dat u dringend vir my skriftelik skrywe rig waarom die eis nie goedgekeur is nie. julle het nie eers die saaknommer geneem of die speurders ge****ak nie. ek soek die weiering op skrif. ***
's update19 Jun 2025, 15:02
Reviewer Update
ek wag