CH
Carin H
1 reviews | Active since Jul 2016
09 May 2024, 23:10
GEEN DIENS BY VIRSEKER VERSEKER
Wees verseker van geen diens by Virseker. Ek wag nou al 3 dae vir Natasha Johannes om my terug te bel.
Hulle aanlyn "besigheid" het nog nooit gewerk nie. Elke keer het hulle dieselfde simpel verskoning.
Nee Virseker is glad nie tops nie!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
10 May 2024, 07:44 Hi Carin,
Ons is jammer om te hoor van die diens wat u ontvang het.
Ons sal reel dat die korrekte afdeling vir u ****ak om vir u te help.
Groete,
Die Virseker span

Virseker's reply10 May 2024, 07:44
Official
Hi Carin,