kK
kirsteinchrisanne K

1 reviews | Active since Mar 2011

16 Oct 2023, 13:12

Gebou versekering

Dankie vir die goeie diens en riglyne rondom gebou versekering. Ek glo ons is op die regte pad met billike bekostigbare Virseker versekering. Die opstel van die polis is met kennis benader, dankie aan Zaine.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply16 Oct 2023, 13:14
Official
Goeie dag Mej. Kirstein, 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span 
Virseker
Virseker's reply16 Oct 2023, 13:15
Official
Goeie dag Chrisanne. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

DieVirsekerl-span