MP
Me. Price

1 reviews | Active since Nov 2022

19 Nov 2022, 09:53

Gebou Versekering

Martin was baie behulpsaam en het al die nodige inlingting verskaf. Ek is beïndruk met die vinnige en professionele manier wat hy gebruik het om die nuwe polis aan my te verduidelik. Sal definitief Virseker aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Nov 2022, 10:20
Official
Hi Marie,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.