CB
Catheretha B
1 reviews | Active since Jun 2022
17 Sept 2025, 15:51
Gatsakbonus uitbetaling
As dit by Gatsakbonus uitbetaling kom gebeur dit glad nie. Eers het julle my debietkaart bank nommer waarheen die uitbetaling nie gedoen kan word nie. Maar niemand s***el my om dit reg te stel nie. Toe ek na ʼn week s***el word dit vir my gesê en die rekening nommer word reg gemaak. Nou is dit al weer ʼn week later en nog steeds geen uitbetaling. Wat nou?????
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)