MDJ
Martin` De Jager

1 reviews | Active since Jul 2016

29 Sept 2021, 13:11

Gatsak Bonus is 'n ****

Ek skuif my versekering met onmiddelike effek. Julle adverteer geeneis bonus terugbetaling na 4 jaar (maar eintlik moet jy daarvoor betaal - wat 'n grap). Julle verteenwoordiger (Beryl) het na die stemopnames geluister en aan my bevestig dat julle verteenwoordigers dit nooit met my bespreek het nie! Maar dis mos altyd in die small print onderaan die polis. *****ENS

0
Replies (3)
Virseker
Virseker's reply29 Sept 2021, 13:58
Official
Hi Martin` De Jager
Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.  Vriendelike Groete, Die Virseker Span. 
Virseker
Virseker's reply30 Sept 2021, 10:47
Official
 Hi Martin,  Ons merk op dat jy wel in ****ak was met ons kliëntediens afdeling end dat die saak met jou bespreek was.  Groete,   
MDJ
Martin` De Jager's update30 Sept 2021, 11:51
Reviewer Update
Nee niks was bespreek nie. Ek het vir julle agent gesê dis te laat om enige iets verder te bespreek.