CR
Charlene R
1 reviews | Active since Mar 2011
12 May 2015, 16:03
Gatsak Bonus
Ek het virseker nou al 5 keer ge-epos oor hierdie saak. En elke keer kry ek 'n reply wat s? hul sal my ****ak. Wat net nooit gebeur nie.<br> Ek is einde Nov 2014 afbetaal. My gatsak bonus, dek dan my premie vir 'n sekere hoeveelheid maande. Ek was nie bewus hiervan nie, en het dit eers middel April 2015 raakgelees. Nou wil ek weet wat staan my te doen, kan ek eis ens. Maar Virseker kom net nie terug na my toe nie. Wanneer ek 'n byvoeging op my polis maak is die diens altyd uitstekend aar die keer stel hul my teleur.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
13 May 2015, 12:31Hello criep1,
Dankie vir die tyd wat jy uit jou dag geneem het om die saak onder ons aandag te bring.
Soos met Dorothy bespreek, die polis waarna jy verwys is 'n addisionele polis, wat apart van jou hoof polis is. Ons het dus ons vennote in kennis gestel van jou klagte en wag vir die nodige terugvoer.
Aanvaar asseblief ons verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is, ons is seker dat ons die saak sommer vinnig sal oplos.
Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply13 May 2015, 12:31
Official
Hello criep1,