MS
Mev. Stears

1 reviews | Active since Jun 2022

30 Jun 2022, 07:40

FRIENDLY HELPFULL CONSULTANTS

Baie vriendelikke en behulpsame konsultante wat regtig n verskil wil maak ,toe ek gebel het om my premie aan te pas .

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Jun 2022, 08:01
Official
Mev. Stears 

Dis altyd wonderlik om positiewe  terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker aand.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span