JB
JG B

1 reviews | Active since Mar 2015

05 Mar 2015, 17:46

Friendly and timely service

I was in car accident recently. The service I received afterwards we were friendly and they kept me up to date on my case. All the people with Virseker insurance made my discomfort with the whole experience bearable.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Mar 2015, 07:26
Official
Hello Gabriel19,

Wat n kompliment!

Baie dankie vir die tyd wat jy uit jou dag geneem het om jou ondervinding met ons te deel. Ons is baie trots om Carel as deel van ons span te he.

Dit gaan vir ons n plesier wees om jou kompliment aan die bestuur span oor te dra.

Geniet die res van jou dag.

Vriendelike groete,
Die Virseker Span.