MM
Moyra M

1 reviews | Active since Oct 2023

05 Jun 2024, 20:52

Flinke,professionele diens.

Ek het verlede week n eie ingedien by verseker.Virseker konsultante was baie professioneel,vriendelik en hulpvaardig.my eis was baie vinnig afgehandel met n positiewe uitkoms .

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Jun 2024, 21:21
Official
 Goeie dag Moyra Mack ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span