M
Mary

1 reviews | Active since Jan 2026

23 Jan 2026, 10:19

Flinke vinnige diens...

Flinke vinnige diens telefonies in my taal Afrikaans, en dis puik

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Jan 2026, 10:46
Official
Goeie Dag Mary, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Ons waardeer dit baie. 

Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.