MGMt
Mev. Ganz Malan tinekeganzmalan
1 reviews | Active since Sept 2021
16 Sept 2021, 13:40
Flink, vriendelik en sonder fieterjasies
Na ek sukkel om my details aanlyn te verander kla ek aankyn by Virseker. Blitsig bel ʼn konsultant my terug en sorteer my probleem flink en vriendelik uit. Ek kla toe ook sommer oor my premieverhoging van 20% en so word ek deurgesit na die regte afdeling waar nog ʼn konsultant my te hulp snel en gou gou is ek probleemloos....wel virseker probleemloos.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
16 Sept 2021, 13:50Hi Mev. Ganz Malan
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply16 Sept 2021, 13:50
Official
Hi Mev. Ganz Malan