CS
Connie S
1 reviews | Active since May 2022
11 May 2022, 14:30
Flink en professionele diens
<div>Baie dankie aan Kirsten ****son van Virseker vir baie professionele en flink diens vanoggend met al my versekerings behoeftes. Hy ken die produkte en kon al my navrae voldoende beantwoord</div>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
11 May 2022, 14:43Goeie dag Connie ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker aand verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply11 May 2022, 14:43
Official
Goeie dag Connie ,