FM
Ferdinand M
1 reviews | Active since Oct 2020
27 Feb 2024, 09:06
FHG VON MOLLENDORF
Nie so goed soos wat hulle voorgee nie, smeer dekking af en kostes en oomblik as jy eis na jare is daar baie stories en goed, Dan nie gedeelte vir dit nie of dat nie is nie ingesluit nie maar hulle het die dag toe jy vra vir alles en vol dekking premies gegee, swakker as swakker. Vra vir Geyser dekking, Nee net n uur vir n plumber is gedek en klein herstelwerk, so hoekom betaal n men's Dan vir vol dekking op wooning en inhoud, maar per foon is alles ingesluit tot jy die dag eis of wil eis, Dan baie stories, Nee dankie dink voor julle hulle gebruik want wat hulle se per foon en wat werklik gedek word en in polis staan is nie selle nie, Lees polis baie fyn!!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
27 Feb 2024, 09:22Goeie dag Mnr F von Mollendorf.
Dankie dat u vir ons ge****ak het.
Ons het u klagte ontvang en een van ons konsultante sal u binnekort ****ak om vir u te help.
Groete,
Die Virseker span
Dankie dat u vir ons ge****ak het.
Ons het u klagte ontvang en een van ons konsultante sal u binnekort ****ak om vir u te help.
Groete,
Die Virseker span
Virseker's reply27 Feb 2024, 09:22
Official
Goeie dag Mnr F von Mollendorf.