GP
Gert P

1 reviews | Active since Aug 2011

08 Nov 2022, 09:33

Fantastiese, vinnige en puik diens teen bekostigbare premie

Fantastiese, vinnige en puik diens teen bekostigbare premie. Baie dankie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Nov 2022, 09:41
Official
Hi Gert,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span