MGr
Mev. Gebhardt riekiegebhardt

1 reviews | Active since Jun 2023

28 Jun 2023, 13:25

Fantastiese diens

Dilano is n groot aanwins vir die maatskappy. Hy het n fantastiese persoonlikheid en het my vreeslik laat lag. Hy het puik diens gelewer en het my mooi by gestaan met als op my polis

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Jun 2023, 13:27
Official
Goeie dag Mev Gebhardt. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,
Die Virseker span