MGl
Mev. Grib lnkgrib

1 reviews | Active since Jun 2022

21 Jun 2022, 15:40

Fantastiese Diens

Het fantastiese diens ontvang deur Elize Vertue. Uitstekende konsultant!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Jun 2022, 15:41
Official
Goeie dag Mev Grib ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span