MMe
Mnr. Marais erniemarais

1 reviews | Active since Jun 2022

08 Jun 2022, 23:05

Fantastiese diens

N great ervaring met elize gehad. Gevoel soos n vriendin met wie ek gesels, terselfde tyd, prosefioneel en duidelike aanbieding van die produk. Waardeer die behulpsaamheid en vriendelikheid

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 Jun 2022, 08:02
Official
Goeie dag Mnr Marais ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.

Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span