J
Johann

1 reviews | Active since Jul 2023

07 Aug 2024, 12:05

Fantastic, very frie...

Fantastic, very friendly and helpfull

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Aug 2024, 12:06
Official
  Goeie dag Johann

Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik ?

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.