APa
Anna-Marie Pieters ampieters

1 reviews | Active since Jan 2023

09 Jan 2023, 11:50

Elke oproep of boodskap is altyd 100percent, baie vriendelike mense

Elke oproep of boodskap is altyd 100percent, baie vriendelike mense. Baie tevrede met hulle diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 Jan 2023, 11:51
Official
Goeie dag ME A Pieters. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span