GG
Gerhard G

1 reviews | Active since Feb 2024

21 Jan 2025, 18:17

Elke detail is op 'n vriendelike manier in Afrikaans met my gedeel

Elke detail is op 'n vriendelike manier in Afrikaans met my gedeel .Dit was 'n plesier om met sulke proffesionele mense te kon besigheid doen.Doen so voort!!!!!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Jan 2025, 18:21
Official
Goeie dag  Gerhard.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
  
Vriendelike Groete
Die Virseker Span