MVdM
Mev. Van der Merwe

1 reviews | Active since Mar 2023

08 Mar 2023, 13:30

Elektriese toestel eis

Dit was 'n top gehalte en spoedige eis. Anja van Virseker het my met vriedelike en professionele diens gehelp! Baie dankie Virseker julle is virseker die beste!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Mar 2023, 13:32
Official
Goeie dag Mev. Van der Merwe
 
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span