JJ
Jessica J

1 reviews | Active since Jun 2025

04 Jun 2025, 16:12

Ek wou graag my besonderhede op datum bring en die dame wat my gehelp het vandag was wonderlik

Ek wou graag my besonderhede op datum bring en die dame wat my gehelp het vandag was wonderlik. Sy het uit haar pad gegaan om my te help. Daar is nie baie besighede waar mens sulke wonderlike en flinke diens ontvang nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Jun 2025, 16:15
Official
Goeie Dag

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 Ons waardeer dit baie

Lekker dag verder!


  Vriendelike Groete,
  Die Virseker Span.