MSBs
Mrs SE Botha suzettebotha

1 reviews | Active since Nov 2023

03 Sept 2024, 13:20

Ek word altyd op 'n ...

Ek word altyd op 'n tevrede manier gehelp en my versoeke kry dadelik aandag

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply03 Sept 2024, 13:21
Official
Goeie dag Mev. Botha, 

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span