AD
Albertina D

1 reviews | Active since Jan 2026

13 Jan 2026, 15:08

Ek wil se Geniro Bezuidenhout het die beste kliënte diens ooit

Ek wil se Geniro Bezuidenhout het die beste kliënte diens ooit .Ek word mooi gehelp deur hom Puik werk

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Jan 2026, 15:12
Official
Goeie dag  Albertina,

  
Ons waardeer u vriendelike woorde en die tyd wat u geneem het om hulle met ons te deel. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span