BB
Bertie B

1 reviews | Active since Apr 2023

26 Apr 2023, 17:08

Ek wil net baie dank...

Ek wil net baie dankie sê vir die vinnige en professionele diens wat ek gekry het Dit was voorwaar lekker om in Afrikaans bedien te word.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Apr 2023, 17:10
Official
Goeie dag Mnr B Wichers. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span