RR
Renier R

1 reviews | Active since Dec 2022

19 Dec 2022, 12:48

Ek wil graag vir Virseker, en by name vir Rowan Ritchie bedank vir die uiters goeie diens wat ek van ontvang het

Ek wil graag vir Virseker, en by name vir Rowan Ritchie bedank vir die uiters goeie diens wat ek van ontvang het. Ek was op die punt om my polis by Virseker te kanselleer a.g.v. persoonlike redes, toe Rowan aangebied het om vir my ‘n meer bekostigbare pakket uit te werk. Dankie, Rowan, ek waardeer elke oproep en geduld met my oor die afgelope week of wat. Julle is tops!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Dec 2022, 12:55
Official
Goeie dag Mnr R Deysel Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span