CM
Chrissie M
1 reviews | Active since Sept 2013
01 Nov 2024, 13:06
Ek was vandag gehelp deur Luan
Ek was vandag gehelp deur Luan. Ek kan hom baie hoog aanskryf vir sy diens. Hy was baie geduldig, vriendelik en het uitsonderlike kennis van die produk gehad. Hy het aanbevelings en voorstelle gemaak waarmee ek baie tevrede was. Dit was verseker die beste agent van Virseker waarmee ek nog te doen gekry het!! Wel gedaan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
01 Nov 2024, 13:13Goeie dag Chrissie
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply01 Nov 2024, 13:13
Official
Goeie dag Chrissie