Cs
Charné steyncharne

1 reviews | Active since Nov 2023

17 Feb 2026, 04:21

Ek was in ‘n motorongeluk, Donderdag 12/02/2026

Ek was in ‘n motorongeluk, Donderdag 12/02/2026. Ek het gebel om my eis in te dien Maandag, 16/02/2026 en dit was eintlik ‘n baie maklike oproep om te hê. Ruan van Virseker het my amazing gehelp, alles baie mooi verduidelik en seker gemaak ek het al die inligting wat ek nodig sou hê, sowel as al my vrae beantwoord. Ek is baie beïndruk met hulle puik en vinnige diens. Dankie Ruan en Virseker vir julle fantastiese hulp in ‘n nie lekker situasie vir my.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Feb 2026, 07:12
Official
Hi  Charné, 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.