AHa
Annette Herbst annette.herbst

1 reviews | Active since Aug 2023

07 Aug 2023, 08:57

Ek was bietjie ongelukkig oor goed wat ek nie verstaan het nie

Ek was bietjie ongelukkig oor goed wat ek nie verstaan het nie. Ek so bly ek het by Neal Tisus uitgekom. Het die geduld om my te verstaan en te help, my alles so mooi verduidelik. Neal se naam gevra sou graag in toekoms weer met hom wou deel. Hy was uitstekende hy is n aanwins vir Virseker. Dankie Neal vir jou diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Aug 2023, 09:14
Official
 Goeie dag Annette. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker span