MMLb
Mev. MJA LINDEQUE berlinjapes

1 reviews | Active since Sept 2022

01 Sept 2022, 19:40

Ek was baie gelukkig met die mense wat die keer my eis hanteer het

Ek was baie gelukkig met die mense wat die keer my eis hanteer het. Baie dankie ✅👌🏻

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Sept 2022, 19:58
Official
Goeie dag,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder. 

 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span