MCj
Mnr. Coetzer jules.coetzer

1 reviews | Active since Feb 2024

06 Feb 2024, 16:53

Ek verstaan nie wat se naam hier verwag word. Jules

Alles het baie glad verloop. Die mense wat my gehelp het was vriendelik en ooglopend goed opgely. Ek sou graag wou gehad het dat ek enduit deur een persoon bygestaan was. Ek verstaan hy is met siekverlof. Die drie wat waargeneem het was ewe goed.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Feb 2024, 16:56
Official
Hi Mnr. Coetzer,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span