gg
gerhard.lesch. gerhard.lesch.
1 reviews | Active since May 2016
07 Nov 2023, 16:16
Ek sukkel om die volledige portefeulje van my versekering op Virseker se webwerf te vind; ek vind slegs 'n deel daarvan, hoewel ek 'n PDF dokument per e-pos kon vind
Ek sukkel om die volledige portefeulje van my versekering op Virseker se webwerf te vind; ek vind slegs 'n deel daarvan, hoewel ek 'n PDF dokument per e-pos kon vind. Virseker het my ook na die tyd gebel om ekstra's op my polis te aktiveer, terwyl ek dit aanlyn behoort te kan doen. Ek het die indruk gekry dat hul konsultante onbewus (uit voeling) van mekaar werk, want byna nooit het dieselfde persoon met my opgevolg nie. Ek verkies om elke keer met dieselfde persoon te gesels totdat die kwotasies goedgekeur en my polis gefinaliseer is om te kan voortgaan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
07 Nov 2023, 16:23Goeie day Mnr Lesch,
Ons is jammer om hiervan te hoor.
Ons sal reël dat u ge****ak en bygestaan word.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Ons is jammer om hiervan te hoor.
Ons sal reël dat u ge****ak en bygestaan word.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply07 Nov 2023, 16:23
Official
Goeie day Mnr Lesch,
Ons is jammer om hiervan te hoor.
Ons sal reël dat u ge****ak en bygestaan word.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Ons is jammer om hiervan te hoor.
Ons sal reël dat u ge****ak en bygestaan word.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
